Rekeningnommer: Verwysing: Naam en wyknommer ONS WENS GELUK Hartlik geluk aan Kenny Botma, La Prov E13 met sy (80+) verjaardag. Rekeningnaam: NG Kerk Parow-Welgelegen Bank: Absa Parow. PROGRAM VIR DIE WEEK Sondag :Erediens - Michiel (9:00) (8 Feb) :Kleuterdiens - Bettie Breytenbach en Heleen Groenewald :Kategese :Neogen/NeoGenPlus - Divan Vrey (18:00) :Spes Koll by deure - VCSV :Teebeurt - Hannali J van Vuuren, Hesta van Niekerk en Mardel Pretorius :Finalejaar kategese 8 Feb God se werklikheid :Gemeente 27 jaar oud Dinsdag 10 Feb Huiskerkdag Woensdag 11 Feb Meer oor Jesus 19:00 20:00 Donderdag 12 Feb Eet ouers en katkisante saam met Michiel Donderdag 12 Feb Kuier en bid saam om 19:00 Sondag :Erediens - (9:00) (15 Feb) :Kleuterdiens Liezl Louw en Lubina du Buisson :Kategese :NeoGen/Belydenisaflegging Michiel (18:00) :Spes Koll by deure Hoop en versoening Trust :Teebeurt Louise Viljoen, Marie Steffens en Betrisca Martini :Lydensweke begin 1Ģ FINANSIëLE BYDRAE Indien jy graag uit dankbaarheid finansieël wil bydra tot die aktiwiteite van die gemeente gee ons graag ons bankbesonderhede. 1 NGK PAROW-WELGELEGEN La Provenceweg 47, Welgelegen Tel /5 Eietydse, lewensgetroue en aktiewe dissipels van Jesus in en vir ons gemeenskap.
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorWrite something about yourself. No need to be fancy, just an overview. Archives
December 2022
Categories |